css uitgelegd in het afrikaans
by gw. Average Reading Time: less than a minute.
Nou wat is so spesiaal aan CSS? In ‘n neutedop:
Jy kan vorm en struktuur van mekaar skei.
Jy kan uitleg beheer.
Jy kan kleiner, vinniger blaaie skep.
Jy kan enige aantal blaaie op ‘n keer onderhou of opdateer, vinniger en makliker as tevore.
Jy kan webblaaier-vriendelik wees.
Jy kan jou webblaaie opvrolik, soos om twee verskillende besoekte skakel kleure te gebruik of teksgroottes met ‘n ystervuis beheer.

No comments on ‘css uitgelegd in het afrikaans’
Leave a Reply